Matching family tree profiles for Christian Hendrik Swanepoel, b6c5d2e2f1g16
view all 24
Immediate Family
-
daughter
-
mother
-
stepmother
About Christian Hendrik Swanepoel, b6c5d2e2f1g16
HOOFSTUK 4 ’n Geslagregister van Swanepoel-families
- b6c5d2e2f1 Jacobus Johannes Wilhelmus Gebore: Camdebo 1831-07-08; Gedoop: Graaff-Reinet 1832-02-13;
- xTrou: Smithfield 1853-12-11; Maria Magdalena POTGIETER Gebore: 1839-12-31; Sterfte: Renosterhoek 1872-08-15; (dv Johannes Jurgens POTGIETER en Anna Christina NN)
- xxTrou: ca. 1873 Aletta Catharina POTGIETER Gebore: Rouxville-distrik ca. 1855; Sterfte: Bethulie-distrik 1897-08-11; (dv Johannes Jurgens POTGIETER en Anna Christina NN)
- xxxTrou: Bloemfontein ca. 1898; Anna Sophia LOUW; Sterfte: Smithfield 1907-03-08;
- Nota 1. Sy bynaam was Kruppel Koot.
- Nota2. Adres ten tye van sy huwelik: Houtberg.
- Nota3. Kinders g1 - g8 is uit sy 1ste huwelik gebore.
- Nota4. Kinders g9 - g16 is uit sy 2de huwelik gebore.
- Nota5. Kinders g17 - g19 is uit sy 3de huwelik gebore.
- b6c5d2e2f1g1 Willem Andries Jacobus Gebore: 1855-01-24; Gedoop: Smithfield 1855-03-11;
- x Trou: Cecilia Jacomina SMIT
- b6c5d2e2f1g2 Anna Christina Gebore: 1857-03-05; Gedoop: Smithfield 1857-04-12
- x Trou: Wepener 1873-12-15 Johannes Jacobus NEL
- b6c5d2e2f1g3 Johannes Jurgens * Gebore: 1860-08-21; Gedoop: Smithfield 1860-10-21;
- x Trou: Rouxville 1882-07-05; Engela Elizabeth FOUCHÉ Gebore: 1863-06-01; Sterfte: Smithfield 1940-03-10; (dv Kmdt Stephanus Philippus FOUCHÉ en Johanna FOUCHÉ).
- Nota 1. In die doopregister van Smithfield is sy name ‘Hannes Jurgens’ geskryf.
- Nota 2. Adres ten tye van sy huwelik: Sevenfontein, Caledonrivier.
- Nota 3. “Hy (was) in 1884 reeds kommandant op die Basoeto-grens toe die Barolong-opstand by Thaba Nchu onderdruk is. In 1899 is hy as Kommandant van Smithfield na Kaapland, waar hy Burgersdorp tot deel van die Republiek geproklameer en ’n leidende aandeel in die Stormbergslag geneem het. Later was hy tydlank assistent-hoofkommandant van die Suidoostelike Vrystaat en het nog aan talle gevegte deelgeneem.” (Bron: Van Zyl, P.H.S. 1944. Die helde-album; verhaal en foto’s van aanvoerders en helde uit ons vryheidstryd. Johannesburg: Afrikaanse Persboekhandel, p. 69. Foto op p. 64).
- b6c5d2e2f1g4 Elizabeth Susanna Maria * Gebore: 1863-03-02; Gedoop: Smithfield 1863-03-29;
- x Trou: Johannes Jacobus SWANEPOEL
- b6c5d2e2f1g5 Maria Magdalena * Gebore: 1864-11-??; Gedoop: Smithfield 1865-01-08; Sterfte: Caledonrivier 1892-06-16; Nota. Sy sterf ongetroud.
- b6c5d2e2f1g6 Jacobus Johannes Wilhelmus Gebore: 1868-05-06; Gedoop: Smithfield 1868-10-18;
- x Trou: Smithfield 1893-07-12 Anna Susanna MALHERBE Gebore: Paarl ca. 1870; Sterfte: Bloemfontein 1926-05-29; (dv Jozua MALHERBE en Anna NN)
- xx Trou: Lichtenburg; Johanna Elizabeth DE LA REY, Sterfte: Ottoshoop 1941-05-24;
- Nota 1. Beroep ten tye van sy 1ste huwelik: Boer te Smithfield.
- Nota 2. Hy is in Lichtenburg begrawe.
- b6c5d2e2f1g7 Petrus Hendrik Johannes Gebore: 1870-10-0;5 Gedoop: Wepener 1870-11-06;
- b6c5d2e2f1g8 Marthinus Philippus Jacobus Gebore: Venterstad 1872-08-14; Gedoop: Wepener 1872-10-20;
- Nota. Sy ma sterf ’n dag na sy geboorte
- b6c5d2e2f1g9 Anna Catharina * Gebore: 1874-05-08; Gedoop: Winburg 1874-08-29;
- b6c5d2e2f1g10 Aletta Catharina * Gebore: 1876-02-12; Gedoop: Smithfield 1876-03-26
- x Trou: Smithfield 1894-04-30 Petrus Johannes SWANEPOEL (b6c6d6e1f1g1)
- xx Trou: Aliwal-Noord 1919-09-30 Roelof Erasmus VAN DER MERWE (wew) Gebore: ca. 1879;
- Nota. Adres ten tye van haar 1ste huwelik: Sevenfontein, Smithfield.
- b6c5d2e2f1g11 Philippus Petrus Gebore: 1877-09-30; Gedoop: Smithfield 1877-11-04;
- x Trou: Smithfield 1907-06-18 Elizabeth Johanna DAMES Gebore: ca. 1882;
- Nota. Adres ten tye van sy huwelik: Caledonia, Smithfield.
- b6c5d2e2f1g12 Jan Adriaan Gebore: 1879-08-03; Gedoop: Smithfield 1879-09-28;
- x Trou: Rouxville; Elsie Catharina SWANEPOEL (b6c6d6e1f4g4) Sterfte: Kwartelfontein, Smithfield 1920-01-15 Nota. Adres ten tye van sy dood: Kwartelfontein.
- b6c5d2e2f1g13 Jacobus Paulus Gebore: 1882-07-11; Gedoop: Smithfield 1883-03-01; Sterfte: Rhodesië 1913-05-11 Nota. Hy sterf ongetroud
- b6c5d2e2f1g14 Ignatius Marthinus Gebore: 1884-08-21; Gedoop: Smithfield 1884-09-28;
- x Trou: Dublin; Evelyn NN Sterfte: Zastron 1924-04-??;
- Nota 1. Adres ten tye van sy dood: Zastron.
- Nota 2. Beroep ten tye van sy dood: Geneesheer.
- b6c5d2e2f1g15 Petrus Johannes Gebore: 1888-07-07; Gedoop: Smithfield 1888-08-26;
- b6c5d2e2f1g16 Christiaan Hendrik 1891-04-11; Smithfield 1891-05-31;
- x Trou: Smithfield 1915-09-07 Margaretha Magdalena DU TOIT Gebore: ca. 1891; Sterfte: Smithfield 1968-07-23;
- Nota 1. Adres ten tye van sy huwelik: Mooiuitzicht, Smithfield.
- Nota 2. Latere adres: Mardu, Smithfield.
- b6c5d2e2f1g16 Christiaan Hendrik * Gebore: 1891-04-11; Gedoop: Smithfield 1891-05-31;
- x Trou: Smithfield 1915-09-07 Margaretha Magdalena DU TOIT Gebore: ca. 1891; Sterfte: Smithfield 1968-07-23;
- Nota 1. Adres ten tye van sy huwelik: Mooiuitzicht, Smithfield.
- Nota 2. Latere adres: Mardu, Smithfield.
- b6c5d2e2f1g17 Anna Sophia Gebore: ca. 1899;
- b6c5d2e2f1g18 Hendrik Arnoldus Gebore: 1903-10-01; Gedoop: Smithfield 1903-12-22;
- x Trou: Anna Maria Frederika Charlotte KOOY Gebore: Bulawayo, Rhodesië 1914-07-14; Sterfte: Pretoria 1983-08-14; (dv Albertus KOOY en Anna Maria NN) Sterfte: 1968-07-09;
- b6c5d2e2f1g19 Smartenryk Gebore: 1905-04-23; Gedoop: Smithfield 1905-07-22;
view all
Christian Hendrik Swanepoel, b6c5d2e2f1g16's Timeline
1891 |
May 31, 1891
|
Smithfield, OFS, South Africa
|
|
November 4, 1891
|
Smithfield, OFS, South Africa
|
||
1916 |
September 6, 1916
|
Smithfield, OFS, South Africa
|
|
1968 |
July 23, 1968
Age 76
|
Smithfield, OFS, South Africa
|