Matching family tree profiles for George Joons
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
wife
-
daughter
-
father
About George Joons
Joone is 'n Franse van.
DEPOT KAB
SOURCE MOOC
TYPE LEER
VOLUME_NO 7/1/376
SYSTEM 01
REFERENCE 58
PART 1
DESCRIPTION JOONS, GEORGE. WILL.
STARTING 18710000
ENDING 18710000
REMARKS FILED 1877.
Sterf Kennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQN-X4C8?i=1884&c...
About George excerpt from Die Geskiedenis van Familie Noome
"George Jones/Joons
Vraag: George se agternaam (van), was dit Jones of Joons? Op Guurtje se doodsertifikaat word haar man
as George Joons aangeteken. Jones kom weer voor in 'n Brief wat sy skryf op April 22/4/1898. Dié eindig
met: Na ons aller hartelijke groete U Liefhebbende Nichte
G. Jones Noome
Die verklaring
(Willem Stephanus Smit en Josina Elizabeth Jones trou volgens die kerkregister van die Hervormde Kerk,
Richmond, op 20.05.1851. Interessant: sy naam word as Willem Stephanus Smith in die register aangeteken,
en die van sy bruid as Josina Elizabeth Joons. M.a.w. sy van word verengels.
Hierdie tipe foute het nogal dikwels voorgekom. . Op die huweliksregister word die
bruidegom se beroep as ‘n veeboer van Richmond aangeteken. Voorts word vermeld dat hy meerderjarig is,
maar dat die bruid, Josina, minderjarig is. Die paartjie word deur dominee J.F. Berrange in die eg verbind).
George Jones *1808 in distrik Tulbagh, oorlede 09.12.1877 in die ouderdom van 69 jaar in sy woning Middel-
burg, Kaap, was die seun van Jan Joons x Elizabeth Kreeling [Onsekerheid oor hierdie van]. Na die
dood van sy eerste vrou, Josina Elizabeth Marais, gebore op 01.07.1809, oorlede Middelburg KP. 09.10.1866,
hertrou hy met Karrendina [Gerendina?] Helena Gertruida Spies *1821, oorlede Middelburg, KP, 25.08.1870.
Na haar dood trou hy met sy derde vrou, Guurtjie Noome, gebore in Landdam (Zaandam), Holland, oorlede
Middelburg, Kaap, op 14.12.1900. Sy was die dogter van Mijnert(Meindert) Noome en Grietjie Baersina [Boorsma]"
George Joons's Timeline
1808 |
1808
|
Caledon District, Western Cape, South Africa
|
|
1829 |
November 30, 1829
|
Cape Colony
|
|
1830 |
September 15, 1830
|
Swellendam, Cape Colony, South Africa
|
|
1833 |
January 4, 1833
|
Swellendam, Western Cape, South Africa
|
|
1834 |
1834
|
Cape Colony
|
|
1836 |
January 16, 1836
|
Cape Colony
|
|
1837 |
November 21, 1837
|
Cape Town, South Africa
|
|
1842 |
January 12, 1842
|
Robertson, Cape Colony, South Africa
|
|
1877 |
December 9, 1877
Age 69
|
His home, Middelburg, Cape, South Africa
|