
Matching family tree profiles for Johan Gustav Adolph Holm
view all 18
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
mother
About Johan Gustav Adolph Holm
Jonger broer van Franz. Arriveer in Suid Afrika in 1861 vanaf Hamburg in die Schelswig-Holstein area noordelike Duitsland Hy vestig hom by die Bethuliebrug op die plaas Holmsgrove aan die kolonie se kant van die Oranje rivier Hier begin hy die eerste pont oor die rivier by Bethulie. Hy trou met Hulda Anthonie Grunow op 4 Julie 1864 te King Williams town in die Lutheran Church Hulda was deel van die Duitse setlaars Sy was deur haar dogter Elfrida begrawe op Bethulie Gebore in 1844 en gesterf op die 5de Augustus 1922 Hulle het saam 10 kinders gehad
view all 14
Johan Gustav Adolph Holm's Timeline
1836 |
July 16, 1836
|
Hamburg, Germany
|
|
1865 |
December 9, 1865
|
Bethulie, Xhariep, Free State, South Africa
|
|
1867 |
February 7, 1867
|
||
1868 |
1868
|
||
1870 |
November 17, 1870
|
||
1873 |
November 15, 1873
|
||
1875 |
August 7, 1875
|
Holmsgrove, Bethulie, Orange Free State, South Africa
|
|
1877 |
1877
|
Burgersdorp, Eastern Cape, South Africa
|
|
1878 |
July 25, 1878
|
Bethulie, Orange Free State, South Africa
|
|
1880 |
September 21, 1880
|
Bethulie, Orange Free State, South Africa
|