
view all
Immediate Family
About Johannes Willem Jacobus Minnie, b1c1d3e2
Jan Willem Jacobus Minnie, b2c1d3e... (van die hoof Minnie boom) b.1799 d.1839 (?), x Margaretha Frederika Helena Elizabetha Weideman, xx Margaretha Elizabeth Minnie. Die vrouens stem nie ooreen met Geslacht-Register nie, waarvolgens hy getroud is in 1803 met hierdie Elsie Elizabeth Kriel b.c1786. Laasgenoemde volgens GR getroud met Johannes Minnie.
view all