Historical records matching Lourens Erasmus Bester, b4c3d3e3f7g1
view all
Immediate Family
-
Privatechild
-
Privatechild
-
daughter
-
mother
-
brother
About Lourens Erasmus Bester, b4c3d3e3f7g1
MHG 513/56 Ek haal hier aan uit 'n brief ontvang vanaf 'n familielid. "Hy was 'n uitstekende student. Is in die Drie jarige oorlog in die skouer gewond en het na die oorlog agter een volgens in twee winkels op Ficksburg gewerk. Daarna het hy skool gehou. Eers vir blankes en later vir die Swart kinders. Sy huwelik het 'n dogter opgelewer wat met Danie Whitehead getroud is die Hoof van die Noordskool op Bloemfontein. Sy Tweede huwelik met Hester Smit het drie seuns voort gebring." Hy was 30 jaar tydens sy eerste huwelik en 58 jaar tydens tweede huwelik 'n Hertrou sertifikaat is op 19 Desember 1941 aan hom uitgereik
view all
Lourens Erasmus Bester, b4c3d3e3f7g1's Timeline
1883 |
May 20, 1883
|
Brakfontein, District, Ficksburg, Free State, South Africa
|
|
July 17, 1883
|
Ficksburg, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
|
||
1916 |
May 10, 1916
|
||
1946 |
December 2, 1946
|
Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
|
|
1956 |
April 5, 1956
Age 72
|
Brand Street, Thaba Nchu, Free State, South Africa
|
|
???? |
Thaba Nchu, Motheo, Free State, South Africa
|