
DIE AFRIKANER BROEDERBOND
Die Afrikaner Broederbond was 'n geheime organisasie wat in 1918 gestig is deur H. J. KLOPPER, H. W. VAN DER MERWE, D. H. C. DU PLESSIS [ Daniel Hendrik Celliers du Plessis] en Ds. Jozua NAUDÉ [Jozua Francois Naudé]. Dit het die Afrikaner se belange help bevorder.
Vir meer inligting verwys na https://en.wikipedia.org/wiki/Afrikaner_Broederbond
Vir detail oor die organisasie sien ook "The Super-Afrikaners. Inside the Afrikaner Broederbond" deur Ivor WILKINS en Hans STRYDOM, Jonathan BALL Publishers, 2018. ISBN 978-1-86842-535-8.
Leiers
1. KLOPPER, H. J. Henning Johannes Klopper, b8c8d5e3f1g1, 1918-1924 / He left the organisation / Hy het die organisasie verlaat.
2. Ds. NICOL, W. William Nicol, 1924-1925
3. GREIJBE, J. H. ,Johan Hendrik Greijbe 1925-1928
4. POTGIETER, J. W. , 1928-1930
5. DU PLESSIS, L. J. Prof.Lodewicus Johannes Wikus du Plessis 1930-1932 Left the organization / Hy het die organisasie verlaat.
6. VAN ROOY, J. C. Prof.Johannes Cornelis van Rooy, Joon , 1932-1938
7. DIEDERICHS, N. Dr.Staatspresident Nicolaas (Nic) Johannes Diederichs , 1938-1942
8. VAN ROOY, J. C. Prof. , 1942-1952
9. THOM, H. B. Prof. Prof Hendrik Bernardus Thom, 1952-1960
10. MEYER, P. J. Dr. Pieter Johannes Meyer, 1960-1972
11. TREURNICHT, A. P. Dr. Dr Andries Petrus Treurnicht, 1972-1974 Left the organization / Hy het die organisasie verlaat.
12. VILJOEN, G. Prof. Dr Gerrit van Niekerk Viljoen, 1974-1980
13. BOSHOFF, C. W. H. Prof. Carel Boshoff, 1980-1983 Left the organization / Hy het die organisasie verlaat.
14. DE LANGE, J. P. Prof. ,Prof Jan Peter de Lange, 1983-1993. [https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/oudvoorsitter-van-broederbo...]
15. DE BEER, T. L. , 1993-1994
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
AFRIKANERBOND vanaf 1992
Vandag die Afrikanerbond genoem en wat nou openlik is, en hom steeds beywer vir die opheffing van die gemeenskap.
2018 was die 100ste bestaansjaar van die Afrikaner Broederbond, nou die Afrikanerbond.
Vir hul eeufeespamflet sien http://online.fliphtml5.com/hwiua/uftb/#p=1
Leiers
15. T. L. DE BEER (Tom), 1993-2000
16. Prof. F. VENTER (Francois), 2000-2004
17. D. S. VAN GARDEREN (Deon), 2004-2007
18. Prof. P. F. THERON (Pierre), 2007-2010
19. P. J. VORSTER (Pieter), 2010-2014
20. J. G. SCHOEMAN (Jaco), 2014 huideiglik
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Bekende lede
Prof. Theunis Roux BOTHA. Voormalige en laaste rektor van die Randse Afrikaanse Universiteit.
D. F. MALAN. Voormalige Eerste Minister.
H. F. VERWOERD. Voormalige Eerste Minister.
J. G. STRIJDOM. Voormalige Eerste Minister.
B. J. VORSTER. Voormalige Eerste Minister and Staats President.
Dr J. S. GERICKE. Visie Kansellier van Stellenbosch Universiteit.
Pik BOTHA, Voormalige Minister van Buitelandse sake.
H. B. THOM. Historikus en voormalige Rektor van die Stellenbosch Universiteit.
G.L.P. MOERDIJK. Afrikaanse argitek beste bekend vir die ontwerp van die Voortrekker Monument in Pretoria.
Tienie GROENEWALD. Afgetrede Verdedigings Diens Generaal.
Barend Johannes VAN DER WALT. Voormalige ambassadeur na Kanada.
Dr. Pieter Johannes Potgieter STOFBERG. Voormalige politikus, bijoener, besigheidsman en beroemde dokter.
P. W. BOTHA. Voormalige Minister van Verdediging en Eerste Minister. Hy het sy lidmaatskap van die Broederbond gekanselleer.
Anton RUPERT. Bljoener, intrepeneur, besigheidsman. Lid van die Afrikaner Broederbond in die 1940's, maar het uiteindelik sy lidmaatskap gekanselleer. Anthony Edward Rupert ; https://en.wikipedia.org/wiki/Anton_Rupert
Marthinus VAN SCHALKWYK. Voormalige lid van die jeugorganisasie van die Afrikaner Broederbond, die laaste leier van die Nasionale Party en voormalige minister van toerisme in die ANC regering van Jacob ZUMA. https://en.wikipedia.org/wiki/Marthinus_van_Schalkwyk
Tom DE BEER. Voormalige leier van die Afrikaner Broederbond
Nico SMITH. Nerderduits Gereformeerde Kerk sendeling wat, as 'n voormalige lid, 'n boek geskryf het oor die Afrikaner Broederbond.
F. W. DE KLERK. Voormalige Suid-Afrikaanse Staatspresident en leier van die Nasionale Party.
"Lang" Hendrik VAN DEN BERGH. Hoof van die Suid-Afrikaanse Staats Sekuriteits afdeling tydens Apartheid, en goeie vriend van voormalige Suid-Afrikaanse Eerste Minister B. J. VORSTER. Hy het sy lidmaatskap van die Afrikaner Broederbond gekanseleer. https://en.wikipedia.org/wiki/Hendrik_van_den_Bergh_(police_official)
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
https://en.wikipedia.org/wiki/Prime_Minister_of_South_Africa
https://en.wikipedia.org/wiki/State_President_of_South_Africa